southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

BABYSITTER IN WITBANK in Witbank, Mpumalanga

Labor/Moving

Beskrywing
hi Mamma of Pappa,
My naam is Thanee ek woon in Witbank en is 23 jaar oud!
Eks eerlik, opreg, liefdevol en vol energie!
Ek het 'n liefde vir kinders en daarom het ek my eie babysitting besigheid begin en pas ek jou kindertjies op
as jy vir 'n aandjie wil uitgaan of iets belangriks moet bywoon! Omdat ek dit doen vir my liefde vir kinders is
my pryse baie goedkoop en kan ek jou verseker dat jou kind in die beste BABYSITTER handjies ooit sal wees!
Ek doen ook kinder tema partytjies, ek bly dan ook aan vir jou kind se partytjie as jy my nodig het sodat jy
saam die kuier gaste kan kuier!
Ek het verwysings van families wat ek voor werk en jul is welkom om te vra vir die nommers!
Skakel my gerus!
Vriendlike Groetekies
Thanee
http://images.google.co.za/imgres?imgurl=http://www.mckinneyisd.net/Campuses/school_websites/walker/TeacherCreated/Kindergarten/ladybugs_files/ladybug.gif&imgrefurl=http://www.mckinneyisd.net/Campuses/school_websites/walker/TeacherCreated/Kindergarten/ladybugs.htm&usg=__wZSpGASCZzMsQFTMjFrTbBXeQhs=&h=365&w=344&sz=6&hl=en&start=18&um=1&tbnid=wbhPwekMC5Ft5M:&tbnh=121&tbnw=114&prev=/images?q=LADYBUG&hl=en&um=1

>> Click here to search for more - Labor/Moving in Mpumalanga